Back to search (Eastern Cape > Jobs > Internship jobs> ad 1282389649)
Intern Junior IT geleentheid beskikbaar in Despatch
Reason for Reporting
Intern Junior IT beskikbaar in Despatch
Tydsduur (12 maande) beskikbaar in Despatch vir 'n manspersoon tussen 18 -24.
'n Internskap is 'n professionele leerervaring wat betekenisvolle, praktiese werk bied wat verband hou met 'n student se studieveld of loopbaanbelangstelling. 'n Internskap gee 'n student die geleentheid vir loopbaanverkenning en -ontwikkeling, en om nuwe vaardighede aan te leer.
Vereistes / Kwalifikasies:
• Graad 12 / Matrieksertifikaat noodsaaklik
Posspesifikasie: Algemene kennis van die herstel en installering van netwerk- en IT-hardeware en verwante toerusting sal 'n voordeel wees.
Op soek na 'n 12-maande werksplek-ervaringprogram Internskap? - met Borgskap van Studies
Na die 12 maande program moontlik 'n voltydse permanente pos
Ma-Vry 7h30-17h00
Stuur asseblief jou CV en ID na die volgende e-posadres: itnmm2019@gmail.com
Read More